Monday 11 July 2011

Music links: Flemish tristesse


 ‘En God heeft zich ontpopt tot een groot schrijver zonder plot"
Oortref dan maar op ’n blou Maandag hierdie woorde!

Of: ‘Loesje leeft in tederlicht ze haalt haar schouders op’.

Ek hou so daarvan om onbekende sangers te ‘ontdek’, hier is ’n Vlaming waarvan ek besonder hou (ek het voorheen vertel hoe alle musiek wat in die mineur sleutel geskryf is my tref, en ook dat Vlamingen ’n besondere krag is in hierdie tipe trieste liedere): Tom Pintens:


en dan sy:
‘In Charleroi’
-dit beskryf die moelike tye wat voormalige ‘smoke stack’ stede ondervind, (a la Springsteen en Billy Joel) want Chareloroi is ook swaar getref daardeur, maar hierdie lied het iets hoopvols in hom:


The Bony King of Nowhere is a Belgian artist with, in my humble opinion, a tremendous future- listen to his ‘Eleonore’:


’n Ander local (wat in Engels sing) wat dieselfde tipe musiek maak:
Anton Walgrave se ‘Lost Soul’- (dit affekteer my soveel weer, so met die herbeluister, dat ek daarvan beangstigend stil word!)


en:


and an achingly pure cover of Springsteen’s ‘If I should fall behind’:



Miskien het ek al Raymond van het Groenwoud al genoem in hierdie genre, maar hierdie lied van hom: ‘Twee Meisjes op het Strand’ het my vir die eerste keer wakker gemaak dat die best Vlaamse liederen altyd ’n ‘sad tinge’ het- hy kan nie sing nie, het nie meteens pop star looks nie, maar…  :




Its always so simple, isnt it, this really good stuff: no gimmicks, just an honest voice, a piano and a guitar.

No comments:

Post a Comment