Wednesday 6 October 2010

Afrikaans ook, sekerlik!

Omdat ek 'n Afrikaner is, en omdat ek ook briewe in Afrikaans skryf, sal ek ook bydraes in Afrikaans doen.Afrikaans is my moeder-en-vader taal en Engels maar die kop-taaltjie wat ek aangeleer het, om slim te klink, en omdat ek gewoonweg moes.

No comments:

Post a Comment