Ten spyte van :
die ou kremetartboom wat
in my jonglyf ingroei,
die indunakleedjie wat
ongemaaklik om my blakende nek hang,
die indunakleedjie wat
ongemaaklik om my blakende nek hang,
die vaal-vaal wysheid wat my
so verrineweer, afsuig
so verrineweer, afsuig
het jy, selfs toe daar nie meer plek was nie,
jou anima op my onderbewussyn kom plak.
jou anima op my onderbewussyn kom plak.
No comments:
Post a Comment