My kommentaar oor Laurika Rauch se 'Stuur Groete aan Mannetjies Roux' :
http://www.youtube.com/watch?v=HoJfwf0xdNg&feature=related
"Eens het ons 'n land gehad in Afrika, met 'n kloppende hart, eens het die riviere in ons gevloei en was die bosveldse sonsondergange mooi in ons oë te sien. Nou sit ons in koue, verre plekke, met alleen die wind as ons maat en verre blikke wat probeer om tot daar, daar ver, tot in ons jeug terug te kyk.Maar ek weet dat my verlanges my tog darem 'n bietjie warm sal hou.
Was daar ooit 'n meer tiperende Afrikaanse lied gewees dan hierdie een?

Someone introduced me to those words the other day (I don't know the song) and my Afrikaans is shocking but it is one of the most moving pieces of prose I have heard. I know this feeling and that is why I am home.
ReplyDelete